Om na 'n wit Plafon te staar
Lourens Erasmus geskeide motorjoernalis in sy laat dertigs. Hy werk vir Die Kapernaar en begin moeg vir raak vir sy alledaagse, eentonige bestaan. Hy ontmoet Lara Krog, ‘n redakteur wat vir Orca-uitgewers werk. Lara ontvang druk van haar baas om vorendag te kom met ‘n nuwe skryfstuk: iets vars wat nuwe lewe in die uitgewery kan blaas. Lees verder
Die wonderwerker
Na 14 jaar bring Katinka Heyns uiteindelik weer ‘n fliek vir die silwerskerm. Die storie geskryf deur Chris Barnard is ‘n greep uit die Suid-Afrikaanse digter en wetenskaplike Eugène Marais se lewe. Marais eindig by ‘n familie in die Waterberg op waar hy dan vir twee jaar lank bly en die familie,asook die inwoners van die omgewing se lewe vir altyd verander. Lees verder