Die wandellaan - 'n kultuur van sy eie
Die Potchefstroom Wandellaan is sinoniem met die dorp self. Daar is geen ander plek met so ‘n groot vermening van kleur, kultuur en mense nie, skryf Burger Meyer. Lees verder
Arm/ryk student
it is niks vreemds om vandag rye luukse motors in die parkeerareas van Suid-Afrikaanse universiteite te sien. Ongelukkig is dit baie kontrasterend teenoor dit wat in sommige studente se lewens aangaan. Lees verder
Die Ossewa-Brandwag - die waarheid van die weerstand
Die ingang van die Osseswa-Brandwag museum is onopmerklik. Geheimsinnig. Amper asof niemand daarvan mag weet nie. Baie soos die Ossewa-Brandwag self. Die geheimsinnige deure lei an ‘n nou gang waar twee oranje-blanje-blou vlae jou salueer. Die stofreuk is oorweldigend al is daar nie stof in sig nie. Lees verder
Sy sal mure vol teken - 'n oggend saam met Coral Fourie
Uit respek wil jy onmiddelik vir haar tannie sê, maar sy korregeer jou vinnig. “ Ag man, ek is Coral”. Ons sit in Coral Fourie se tuin van haar huis in Parys. “Parys is ‘n baie lekker dorpie. Hier het ek besluit ek wil by niks betrokke raak niek ek is heetlemal a-sosiaal. Ek ken nie die mense van parys nie, maar dit pla my ook nie.” Sy kan haar vriende op een hand tel en hou nie daarvan as mense oor ditjies en datjies soos honde, kinders en resepte praat nie. Lees verder
Die Ou Skuur - In Afrikaanse styl
Ventersdorp is nie die eerste naam waaraan jy dink wanneer jy opsoek is na ʼn dekorwinkel nie. Dit is juis om die rede dat die bloedrooi deur van Die Ou Skuur so groot verrassing is wanneer jy in Carmachaelstraat in Ventersdorp afry
Dit is een van die oudste geboue in die dorp en vir amper 40 jaar lank het die skuur leeg gestaan. Totdat die eienaar, Hardus Janse van Rensburg, dit raakgesien het. Hardus het by die SA School of Design binneshuisontwerp studeer en skryf ook ʼn dekor artikel vir die Vrouekeur. Lees verder
Dit is een van die oudste geboue in die dorp en vir amper 40 jaar lank het die skuur leeg gestaan. Totdat die eienaar, Hardus Janse van Rensburg, dit raakgesien het. Hardus het by die SA School of Design binneshuisontwerp studeer en skryf ook ʼn dekor artikel vir die Vrouekeur. Lees verder
Helen Ueckermann - vryskutjoernalis
Ek het 'n vraag-en-antwoord sessie met die vryskutjoernalis, Helen Ueckerman gehad om uit te vind wat dit vat om 'n vryskutjoernalis te wees. Lees verder